Hierdie is ‘n 3 uur aanlyn kursus wat jou die basiese riglyne gee om:
- Jou identiteit herondek, Ek gebruik die DISC en Enneagram model daarvoor, Daarna gaan ons kyk na
- Hoe Negatiewe oortuigings jou selfvertroue kan beinvloed
- Hoe om die beste manier te Kommunikeer
- Hoe om doelwitte te stel en te bereik
- Hoe om slegte gewoontes in goeie gewoontes te omskep
- Hoe jou Gesondheid jou selfvertroue kan verbeter
- Hoe Asemhaling kan help om jou selfvertroue te verbeter
- Hoe Meditasie kan help om jou self te vind
Ek gee ook tegnieke om jou te help om jou selfvertroue ‘n hubstoot te gee.
Ek bied ook ‘n ses week program aan waar ek ses weeklikse werkswinkels aanbied om jou meer prakties te help om onstuitbaar vol sefvertroue te word. Kyk gerus na die ander program.
Be the first to review “Onstuitbaar vol self-vertroue aanlyn kursus”